Jacob Hooy Rooibos Thee
Gratis wereldwijde verzending, belastingvrij!
€40.00
€76.00
- Jacob Hooy Rooibos Thee
- SKU: NL-11291007068
- Categorie: Jacob Hooy
- Tag: Jacob Hooy
Belangrijkste kenmerken en informatie
Jacob Hooy Rooibos Thee
Beschrijving
Rooibos thee van Jacob Hooy.
Jacob Hooy Rooibos tee word gemaak van die suiwerste dele van Aspalathus linearis, ‘n plant wat slegs indie Wes-Kaap van Suid-Afrika groei. Die plant se unieke geur, smaak en gesondheidseienskappe het reedsnavorsers en voedseltegnoloë van reg oor die wêreld se belangstelling geprikkel. Rooibos bevat geen ka eïenen baie min tannien. As ‘n ware veelsydige produk kan Rooibos ook gebruik word in ‘n verskeidenheid geregte, soos marinades, sop en bredies.
Lees meerInformatie- SKU:
- 35143
- Inhoud:
- Vanaf 250 gram.
- Verpakkingseenheid:
- 1
- Gebruiksaanwijzing:
- Rooibos tee kan gemaak en bedien word soos gewone tee. Voeg kookwater by en laat trek vir ‘n paar minute; voeg melk, suiker en/of heuning by volgens smaak. Of geniet dit bloot op sy eie, net met ‘n skyfi e suurlemoen. Dit verkwik in die oggend, maak ‘n uitstekende dorslesser gedurende die dag en het ‘n kalmerende uitwerking voor slaaptyd. Hoe jy dit ookal verkies. Rooibos is ‘n ware juweel van Moeder Natuur - ‘n unieke, heilsame geskenk van Suid-Afrika!
- Ingrediënten:
- Rooibos thee




